Die Ideale Program vir elke Afrikaanse Entrepreneur – Bou Selfvertroue, Leer Facebook-bemarking en Sien Resultate!

In net 5 sekondes, sal jy verstaan wat die WOEMA Facebook Ad Program doen, waarom dit essensieel vir jou Facebook Bemarking is en hoe jy kan begin.

Met ons eenvoudige, verstaanbare metodes sal jy Facebook-bemarking met gemak bemeester.

Die Stryd is Eg, Maar Uitkoms is Voor Die Deur!

In die vinnig veranderde landskap van digitale bemarking kan die skep van Facebook Advertensies oorweldigend wees, veral as dit nie jou passie is nie, maar jy dit broodnodig het om jou besigheid effektief te bemark. Jou vrees vir mislukking en die moontlikheid van tyd- en geld vermorsing kan jou verhoed om jou droom as ‘n suksesvolle entrepreneur te verwesenlik. En dan is daar nog die bekommernis oor privaatheid.

Slim Bemarking se WOEMA Facebook Ad-program is die oplossing. Ek breek Facebook-advertensies af in maklike, uitvoerbare stappe wat jou vrees in vertroue omskep en jou idees in ‘n kragtige aanlyn teenwoordigheid.

EENSTOP – STAP-VIR-STAP LEER

Maklik-om-te-volg werkstukke en video’s om Facebook bemarking toeganklik te maak.

UNIEKE HANDELSMERK ONTWIKKELING

Skep ‘n maklik herkenbare handelsmerk wat met jou teikengehoor resoneer.

INHOUD SKEPPING

Inhoud is jou aanlyn GOUD. Weet wat om te sê elke keer. Kry ‘n strategie wat werk sonder oorweldiging.

TEIKENGEHOOR BENADERING

As jy nie jou teikengehoor soos die palm van jou hand ken nie gaan jy sukkel om jou boodskap reg oor te dra.

BEKOSTIGBARE ADVERTENSIES

Vir die prys van ‘n brood R20 kan jy advertensies loods wat gaan werk. Jy leer ook om jou resultate te lees en aan te pas met spesifieke KPI (key performance indicators) sodat jy nie geld mors nie.

VOLLEDIGE ADVERTENSIE RAAMWERKE

Volg my maklike vul-die-spasies-in ad bloudrukke sodat jy vinnig jou advertensies kan skep en jou tyd effektief kan gebruik.

HULPBRONNE

Hierdie program laat jou nie oor aan jou eie genade nie. Vir elke stap kry jy die nodige werkstukke, bloudrukke en instruksie video’s.

Slim Bemarking Binnekring

  • Private Facebook Groep
  • Weekliks Vra & Antwoord
  • 3 Zoom sessies per maand
  • Vrees vrye Leeromgewing

8 verskillende Ad Bloudrukke

TWEE OPSIES

  • Maandelikse Pakket: 3 maande teen R849 per maand
  • Eenmalige Pakket: R2199 eenmalig vir volle toegang tot die hele program
  • 3 Eksklusiewe bonusse vir die EENMALIGE PAKKET

Wat sê Mense van Slim Bemarking

“Helena, dankie vir jou vinnige en akkurate advies. Jou hulp met die opstel van my Facebook, Website en die advertensie proses gee my sommer baie hoop. En vanoggend het jy my baie moeite en ongerief gespaar met die spam e-pos wat ek geen idee van gehad het nie.” –

Deon Nieman, Internasionaal Geregistreerde Neuro Coach. uncaged.co.za

Deon Nieman - Review vir Slim Bemarking

“Ek weet nie of jy my sal onthou nie, maar ek wil net baie dankie sê vir jou raad om eerder Fotografie klasse aan te bied. Ek het twee klasse agter die rug en dit was ongelooflik suksesvol. Jy het so ‘n groot verskil in my besigheid gemaak.” –

Hettie du Plessis-Krüger, Lugkasteel Fotografie

Vrae & Antwoorde

Ons Pro-aktiewe Benadering

Wat as ek nie tegnies vaardig is nie?

Antwoord: Ons program is ontwerp om gebruikersvriendelik te wees, met stap-vir-stap leiding om jou te help om Facebook bemarking moeiteloos te navigeer.

Hoe sal hierdie program my help om my handelsmerk te bou?

Antwoord: Ons bied ‘n omvattende handelsmerk kursus aan wat jou help om ‘n kenmerkende en innemende handelsmerk te skep wat met jou gehoor resoneer.

Is daar ondersteuning as ek vasval?

Antwoord: Ja, ons voorsien weeklikse regstreekse Zoom sessies, 24/7 WhatsApp ondersteuning, en toegang tot ons Facebook Inner Circle Groep vir tydige hulp

Wat as ek misluk of geld mors op advertensies?

Antwoord: Ons program sluit begrotingsvriendelike advertensiestrategieë in en deskundige leiding om jou te help om ROI te maksimeer en duur foute te vermy.

6:  Wat maak hierdie kursus anders as ander?

Antwoord: Ons persoonlike benadering en volledige ondersteuning onderskei ons van ander kursusse op die mark.

Jou drome van suksesvolle Facebook-bemarking is net ‘n klik weg.

Druk die knoppie en begin vandag!

Bly in voeling met alles wat jy moet weet oor Facebook Advertensies