Waarom is ‘n Facebook Blad nodig?
- Om ‘n interaktiewe gemeenskap te bou. Aanvanklik is hierdie mense steeds ’n koue gehoor. Om ‘n dieper verhouding met jou teikengehoor te bou sodat hulle later ‘n warm gehoor is met wie jy op gereelde grondslag interaksie kan hê. Dit uiteindelike doelwit is om jou volgers in lewenslange kliënte te verander.
- Jy het ‘n Facebook Blad nodig om betaalde advertensies te doen. Bo en behalwe dit…. jou teikengehoor is op Facebook. Dit maak dus sin om in Facebook te belê om jou teikengehoor te bereik.
5. Wat Jy Nie van Facebook Weet nie
6. Die Verskillende Tipes Inhoud